School sportSport

JJ se 0/12A’s eerste in netbalkampioenskap

JJ se 0/12A's het eerste in hul afdeling geëindig en is as Mpumalanga-kampioen gekroon.

Laerskool JJ van der Merwe se 0/11-, 0/12- en 0/13A-netbalspanne het die afgelope naweek aan die Mpumalanga-kampioenskap in Nelspruit deelgeneem. JJ se 0/12A’s het eerste in hul afdeling geëindig en is as Mpumalanga-kampioen gekroon.
Die span neem van 28 en 29 Julie aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap in Boksburg deel.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Related Articles

Back to top button