Ringbalspelers deur na nasionale kampioenskap

Lede van Ermelo Ringbalklub wat onlangs distrikskleure ontvang het en in Julie aan die nasionale kampioenskap gaan deelneem

 

Lede van Ermelo Ringbalklub wat onlangs distrikskleure ontvang het en in Julie aan die nasionale kampioenskap gaan deelneem, is (voor) Delina Smit (senior vroue A), Catie van den Berg (meester vroue A), Olivia Thirion (senior vroue A) en Melinda Viljoen (senior vroue B). In die middelry is Debbie Du Preez (senior vroue B), Zandra van der Merwe (senior vroue B),
Micheal van Nieuwenhuizen (senior mans A) en Christelle de Beer (senior vroue B). Agter staan Jacques Jordaan (senior mans A), Neels Viljoen (meester mans en spanbestuurder van meester vroue), Johan Du Plooy (meester mans en kaptein), Driekie van Nieuwenhuizen (senior vroue A en kaptein) en Dries Smit (senior mans A). Afwesig: Laricha van Jaarsveld (senior vroue B). Ermelo Ringbalklub bedank graag hul borge Nashua Highveld en Mpumalanga Brikc & Crete vir hul ondersteuning.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version