Ligbron-hokkieseuns in Mpumalanga-span

Ligbron seuns in Mpumalanga -hokkiespan.

Twee seunshokkiespelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie is ná afloop van die Mpumalanga-hokkieproewe gekies om die provinsie in die onderskeie provinsiale hokkiespanne te verteenwoordig.

Siyabonga Mngomezulu is gekies vir die 0/14B-span en Marius Ferreira is in die 0/18B-span opgeneem.

 

For free breaking and community news, visit our websites:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

Like our Facebook page and follow us on Twitter.

Exit mobile version