Local sportSport

Ermelo Rugbyklub wen taai stryd

Die uitslag van die wedstryd was tot op die einde in die weegskaal.

Ermelo Rugbyklub het Saterdag in ’n weg-wedstryd teen Loskop Rugbyklub te staan gekom en soos die telling van 19 punte teenoor 14 in Ermelo se guns aandui, was dit ’n taai wedstryd met die uitslag wat tot op die einde in die weegskaal gery het.

Vir Ermelo het Wentzel Sonnekus en Menzi Nkosi as voor en -agterspelers van die wedstryd uitgeblink.

Die klub will ook mnr Jan Thirion van Nashua Ermelo bedank vir die borgskap van die spelers se truie.

Ermelo kom eerskomende Saterdag in nog ’n weg wedstryd teen Matla en Embalenhle te staan.

 

Related Articles

Back to top button