Local sportSport

Karateka deur na SA’s

Jonardo dring deur na die SA uitdunne.

Jonardo van Dyk, ’n leerder by Ligbron Akademie vir Tegnologie en lid van die JKA Karateklub op Ermelo, het die afgelope naweek aan die Mpumalanga-karatekampioenskap op Middelburg deelgeneem en twee eerste plekke in die 0/15-afdeling behaal.

Jonardo het deurgedring na die SA uitdunne wat eersdaags plaasvind.

 

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Ridge Times and Standerton Advertiser.

For more news and interesting articles, like us on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

Related Articles

Back to top button