Local sportSport

Potspel besigheidsliga in volle swang

Die gewilde potspel besigheidsliga is nou goed op dreef.

Die gewilde potspel besigheidsliga is nou goed op dreef en die onderskeie spanne is vasberade om as die uiteindelike wenners uit die stryd te tree.

Wedstryde word Maandaeaande by Fathers Moustache, Sleepers Rest en Phatboys gespeel.

Week 1 uitslae:
Dalifin wen Sleepers Rest 16 – 2, Ermelo Electro Motor Services wen Jooste Konsultants 11 -7, Anonymous Legends wen Reemar Auto Repair 10 – 8, Ermelo Stene wen Phatboys Jokers 13 – 5, Phatboys Beast wen Phatboys Cue Tips 12 – 4, Matrix Knights kry punte agv ontrekking.

Week 2uitslae:
Dalifin wen Reemar Auto Repair 10 – 8, Underdogs wen BKB van Wyk 11-7, Jooste Konsultante wen Phatboys Beasts 11-7, Anonymous Legends en Sleepers Rest speel gelyk op 9-9, Ermelo Electro Motor Services wen Phatboys Cue Tips 15-3, Bührman Saints wen Father Moustache 16-2.

IMG_5677 IMG_5682 IMG_5683 IMG_5691 IMG_9997

Related Articles

Back to top button