Nog ‘n kampioen vir Ermelo Rolbalklub Maggie Barnard van Ermelo Rolbalklub is lid van die Mpumalanga-span wat onlangs die SA Ope Rolbalkampioenskap (senior afdeling) gewen het. Maggie Barnard (agter met die trofee in die hand) van Ermelo Rolbalklub is lid van die Mpumalanga-span wat onlangs die SA Ope Rolbalkampioenskap (senior afdeling) gewen het. Die res van die wenspan was Annatjie de Kock, Beryl Biggs, Joey Bam, Max van der Westhuisen, Lynn Nicholas, Toekie Botha en Annatjie Nel. Related Articles More controversy surfaces leading up to Ermelo Ward 7 by-elections Plaaslike owerhede deel aksieplan vir vullisterreine Ermelo athletes shine at Emalahleni City Marathon Liggies lyk spoggerig vir matriekafskeid You can read the full story on our App. Download it here.