Local sportSport

Nog ‘n kampioen vir Ermelo Rolbalklub

Maggie Barnard van Ermelo Rolbalklub is lid van die Mpumalanga-span wat onlangs die SA Ope Rolbalkampioenskap (senior afdeling) gewen het.

Maggie Barnard (agter met die trofee in die hand) van Ermelo Rolbalklub is lid van die Mpumalanga-span wat onlangs die SA Ope Rolbalkampioenskap (senior afdeling) gewen het. Die res van die wenspan was Annatjie de Kock, Beryl Biggs, Joey Bam, Max van der Westhuisen, Lynn Nicholas, Toekie Botha en Annatjie Nel.

Related Articles

Back to top button