Lede van Ermelo Stoeiklub wat Saterdag aan die SA proewe vir juniors in Delmas deelgeneem het, is (voor) Nico Brits en Franco du Randt wat albei in die Pumatjie-klas meegeding het. Agter is Ermelo se medaljewenners Eugene Oosthuizen (brons), Chris Venter (goud) en Hubert Terblanche (silwer).