Dankie ná tref-en-trap ongeluk

Magriet Jordaan, Ermelo: My vriend was Saterdagaand, 23 November omstreeks 10nm die slagoffer van ’n tref-en-trapongeluk. ’n onverantwoordelike bestuurder het hom aan die verkeerde kant van die straat omgery en nie eers stilgehou nie. Ek het nie woorde om te sê hoe dankbaar is ek teenoor die Here en die volgende mense wat hom so …

Magriet Jordaan, Ermelo:

My vriend was Saterdagaand, 23 November omstreeks 10nm die slagoffer van ’n tref-en-trapongeluk. ’n onverantwoordelike bestuurder het hom aan die verkeerde kant van die straat omgery en nie eers stilgehou nie.

Ek het nie woorde om te sê hoe dankbaar is ek teenoor die Here en die volgende mense wat hom so mooi bygestaan het met die ongeluk nie: Gert en Hannelie Swanepoel, Deneys en sy vrou, Anthony en Angel, dr. Johan van der Poel, die ambulanspersoneel, my dogter Ansie en haar vriend Berto. ’n Baie spesiale woord van dank aan Jerry Young van die Hoëvelder wat moeite gedoen het om die skuldige te probeer

Exit mobile version