Schools

Ligbron Akademie vir Tegnologie bekroon nuwe Mnr en Mej Liggie 2024

Die aand was gevul met glans en opwinding, en het die talent en skoonheid van die deelnemers op ’n besondere wyse ten toon gestel.

Ligbron Akademie vir Tegnologie het vanaand, 15 Augustus, hul nuwe Mnr en Mej Liggie tydens ’n glansryke aand aangekondig.

Die geleentheid, wat gespog het met gaskunstenaars Amor Vittone en Anton Fitchat, was ’n groot sukses.

Die wenners van die aand is as volg:

  • Mnr Liggie: Tebogo Dlamini
  • Mej Liggie: Vinasia Marx
  • 1ste Prins: Janco Claassen
  • 2de Prins: Zander Engelbrecht
  • 1ste Prinses: Ashley Potgieter
  • 2de Prinses: Kristen Lloyd
  • Mnr Fotogenies: Janco Claassen
  • Mej Fotogenies: Zameera Chothia
  • Mnr Persoonlikheid: Jurgens Bezuidenhout
  • Mej Persoonlikheid: Zamokuhle Billa
  • Mnr Populêr: Janco Claassen
  • Mej Populêr: Rene Gainewe

Die aand was gevul met glans en opwinding, en het die talent en skoonheid van die deelnemers op ’n besondere wyse ten toon gestel.

Foto’s: © Wayne van der Walt (Alle regte voorbehou)

Related Articles

Back to top button