Schools

Liggie-redenaars dring deur na halfeindronde van ATKV-kompetisie

Die prestigeryke kompetisie vind Saterdag by die Hoër Tegniese Skool Witbank plaas.

ERMELO – Drie van Ligbron se leerders het deurgedring na die halfeindronde van die ATKV-Redenaarskompetisie vir Mpumalanga.

Die prestigeryke kompetisie vind Saterdag by die Hoër Tegniese Skool Witbank plaas.

Al drie leerders neem deel in die afdeling vir voorbereide huistaal.

Janneke de Villiers en Kristen Lloyd verteenwoordig Ligbron in die gr. 10- en 12-kategorie, en Eljonè van Niekerk maak die skool trots in die gr. 8- en 9-kategorie.

Related Articles

Back to top button