Schools

Hoërskool Ermelo kondig leierrade vir 2023 aan

Grobler het elke leier gelukgewens en gesê: “Die Erries staan bankvas agter julle en wens julle alle voorspoed met al die uitdagings wat 2023 aan jul gaan stel, toe.”

Hoërskool Ermelo het op 25 Augustus sy leierade, naamlik die Errieraad, koshuisrade asook die graadverteenwoordigers vir 2023 bekengestel.
“Leierskapsontwikkeling is vir Hoërskool Ermelo van kardinale belang, omdat dit ‘n wesenlike bydrae lewer tot die vorming van leerders, veral met betrekking tot leerders se volwasse en beroepsgerigte lewe na skool,” het Pieter Grobler, skoolhoof gesê.
Volgens hom is dit waarom dit vir EHS van belang is om leerders te onderskraag en aan hulle die nodige leierskapshulpmiddels te bied ten einde elke individu se leierskapstyl optimaal te ontgin en uit te bou.
Grobler het elke leier gelukgewens en gesê: “Die Erries staan bankvas agter julle en wens julle alle voorspoed met al die uitdagings wat 2023 aan jul gaan stel, toe.”

Die Errieraad vir 2023:

Foto: Hoërskool Ermelo Facebookblad

Dogters (alfabeties):

Isabella Burgers, Mienke Cloete, Rebecca Cloete, Zané du Plessis, Luzaan Durand, Eliska Duvenhage, Inge Greyling, Simoné Jacobsz, Zanéke Ludick, Andraya Macheyo, Anzé Mentz, Nicole Meyer, Isabelle Moussier, Yoliswa Ndlangamandla, Lesedi Ntuli, Mia Steenkamp, Ancois van der Berg, Inge van der Walt, Jaclyn Venter, Caitlin Williams en Nqobile Zwane.

Seuns (alfabeties):

Adam Barnard, Rian Barnard, Ernst Bredenhann, Antoine Changuion, Adriaan Davel, Charlie du Plessis, Maritz Hancke, Zian Kotzé, Leo Luyt, Gideon Muteb-Mbak, Siphesihle Nkambule, Cobus Pretorius, Louis Rouillard, Johan Strauss, Raees Tikly en Bongamusa Vilakazi.

Presidente:

Mienke Cloete en Johan Strauss
Foto: Hoërskool Ermelo Facebookblad

Vise-presidente:

Zané du Plessis en Raees Tikly
Foto: Hoërskool Ermelo Facebookblad
Sportvoorsitters:
Jaclyn Venter en Bongamusa Vilakazi
Foto: Hoërskool Ermelo Facebookblad
Kultuurvoorsitters:
Isabella Burgers en Leo Luyt
Foto: Hoërskool Ermelo Facebookblad
Sekretarisse:
Eliska Duvenhage en Maritz Hancke
Foto: Hoërskool Ermelo Facebookblad
Penningmeesters:
Inge van der Walt en Louis Rouillard
Foto: Hoërskool Ermelo Facebookblad
Hotelraadvoorsitter:
Caitlin Williams
Foto: Hoërskool Ermelo Facebookblad
Dorpshuis-voorsitters:
Inge Greyling en Ernst Bredenhann
Foto: Hoërskool Ermelo Facebookblad
Huis Veltman-voorsitter:
Adriaan Davel
Foto: Hoërskool Ermelo Facebookblad

Nelstehuis-voorsitter:

Mia Steenkamp
Foto: Hoërskool Ermelo Facebookblad
Koshuisrade/Dorpshuis-raad:
Ernst Bredenhann, Inge Greyling, Anzé Mentz, Isabelle Moussier, Gideon Muteb-Mbak, Yoliswa Ndlangamandla, Njabulo Nkosi, Johan Strauss, Raees Tikly, Bongamusa Vilakazi en Nqobile Zwane.
Foto: Hoërskool Ermelo Facebookblad

Huis Veltman-raad:

Antoine Changuion, Adriaan Davel, Charlie du Plessis, Maritz Hancke, Zian Kotzé, Leo Luyt, Cobus Pretorius en Louis Rouillard.
Foto: Hoërskool Ermelo Facebookblad

Nelstehuis-raad:

Isabella Burgers, Rebecca Cloete, Mienke Cloete, Zané du Plessis, Eliska Duvenhage, Simoné Jacobsz, Nicole Meyer, Mia Steenkamp, Inge van der Walt en Jaclyn Venter.

Foto: Hoërskool Ermelo Facebookblad
Graadverteenwoordigers:
Simphiwe Kunene en AJ Ludick (Graad 9), Amori Prinsloo en Ruan Grobler (Graad 10) en Melissa Olivier en Njabulo Zwane (Graad 11).
Graadverteenwoordigers:
Dick Rouillard (Graad 9), Ulric Badenhorst (Graad 10) en Carel Jacobsz (Graad 11).
Graadverteenwoordigers:
Jani Uys (Graad 9), Elizma Swart (Graad 10) en Esmari Visagie (Graad 11).
Graadverteenwoordigers:
Jani Uys (Graad 9), Elizma Swart (Graad 10) en Esmari Visagie (Graad 11).
“Alles in ag genome, getuig die verkiesing van die 2023 Errie-leierskorps van ‘n besondere groep leerders. Hoërskool Ermelo sien vol verwagting daarna uit om te sien wat hulle gaan vermag!”

Related Articles

Back to top button