Kom bid saam vir boere en gemeenskap in Ermelo

Die biduur sal gefokus wees daarop om vir elke boer asook die gemeenskap wat deur brande geraak is te bid.

ERMELO – Twee vroue, Adele du Plessis en Minette Grobler, doen ’n beroep op alle inwoners om die biduur af te staan om saam vir boere te bid.

Die biduur sal op 6 Oktober om 15:00 by Hoërskool Ermelo se Ouditorium plaasvind.

Hulle nooi almal in die gemeenskap, asook elkeen wat deur die seisoen se verwoestende brande geraak is, om saam te kom bid teen die aanslae op boere en die gemeenskap.

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version