Vleis, vuur en vrygewigheid: Kare Bearz maak ’n verskil op Ermelo

Die begunstigdes van die geld- en goedere insameling was onder andere die boere in nood asook straatdiere.

ERMELO – Die Kare Bearz-span het op 27 September weer die braaivleisvure aangesteek en ure spandeer om geld vir die straatdiere in te samel.

Dié groep het oudergewoonte heerlike worsbroodjies en hamburgers verkoop.

Ansumé Prinsloo en Hilda Blom. Foto | René Joubert

Daar is ook goedere vir die boere in nood ingesamel.

SIEN OOK: GALERY – Brande saai verwoesting in Ermelo-omgewing

Julia Basson, ’n lid van die Kare Bears, het die gemeenskap vir hul ondersteuning bedank.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version