Local news

Ermelo CMR bied suksevolle Lente-rolbaldag aan

Groot pryse op die spel het tot die opwinding bygedra en het vir kookwaterkompetisie tussen die spanne gesorg.

Verskeie rolbalspanne het op 31 Augustus aan die CMR se Lente-rolbaldag by die Ermelo Rolbalklub deelgeneem.

Die dag het met groot opwinding afgeskop, en die weer het perfek saamgespeel.

Groot pryse op die spel het tot die opwinding bygedra en het vir kookwaterkompetisie tussen die spanne gesorg.

Die wenners van die dag was:
• Eerste – Rolmodelle
• Tweede – Middelburg Stadium
• Derde – King Fisher.

Die bestuur van die CMR-kantoor het elke borg wat die dag moontlik gemaak het, vir hulle bydrae bedank.

Related Articles

Back to top button