Local news

Ermelo Fotoklub kondig November-wenners aan

Christa Strauss se 'Fill Up the Moon' het die seniorafdeling gewen.

ERMELO – Die Ermelo Fotoklub het op 1 Desember sy laaste klubaand vir die jaar aangebied.

Tydens die vergadering is die lede se foto’s vir November en Desember beoordeel.

Die vasgestelde onderwerp vir November was rook/stoom, en die lede het uit hulle pad gegaan om pragtige en kreatiewe foto’s daarvoor in te skryf.

Annise Smit se ‘Rookknop’ het die juniorafdeling gewen, en Christa Strauss se ‘Fill Up the Moon’ die seniorafdeling.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button