Local newsSchool sport

Errie-netbal sorg vir pret voor eksamen

Daar was 24 gemengde spanne wat voor die eksamen begin het in die pret wou deel.

Hoërskool Ermelo het op 26 Oktober ’n baie bedrywige jaar met ’n netbalpretdag afgesluit.

Daar was 24 gemengde spanne wat voor die eksamen begin het in die pret wou deel.

Hulle het die byeenkoms met ’n eindstryd tussen die Amma Bokke Bokke- en Jaguars-spanne afgesluit.

Die Amma Bokke Bokke het as die wenners weggestap.

Errie-netbal het al die spanne en elke leerder wat tot die sukses bygedra het, vir hul deelname bedank.

Related Articles

Back to top button