Local news

Hoërskool Ermelo kondig Errieraad vir 2024 aan

Chrizanne Joubert en Carel Jacobsz sal die leisels as hoofleiers oorvat.

ERMELO – Hoërskool Ermelo het onlangs sy Errieraad vir 2024 aangekondig, en groot opgewondenheid het by die skool geheers.

Die Errieraad-dogters vir 2024 is Robin Jooste, Lisa Cindy, Jemé Potgieter, Hayley van der Walt, Chrizanne Joubert, Sulice Geldenhuys, Bea Niemand, Melissa Olivier, Zethembe Shongwe, Mariska van Biljon, Ina Mathebula, Celine Hamman, Bea Breedt, Ruvé van Huyssteen, Helené Lotz, Katelyn Pogieter, Mariné Jacobsz en Mia Davel.

Die EHS-presidente vir 2024: Carel Jacobsz en Chrizanne Joubert.

Die seuns is Carel Jacobsz, JF Möller, Siyanda Yende, Fezo Sebeko, Lucky Dube, Tredoux Ferreira, Njabulo Zwane, Riël Hugo, André Arnoldi, Duan Hugo, Rinus Louw, Niel Landman, Christaan Horn en Tyrone Berning.

Die leerders wat die onderskeie portefeuljes beklee, is:

  • Presidente: Chrizanne Joubert en Carel Jacobsz
  • Visepresidente: Hayley van der Walt en JF Möller
  • Dorpshuis-voorsitters: Njabulo Zwane en Melissa Olivier
  • Nelstehuis-voorsitter: Helené Lotz
  • Veltman-voorsitter: Tredoux Ferreira
  • Voorsitters vir sport: Mia Davel en Tyrone Berning
  • Voorsitters vir kultuur: Bea Niemand en Rinus Louw
  • Penningmeesters: Sulice Geldenhuys en Riël Hugo
  • Sekretarisse: Katelyn Potgieter en André Arnoldi
  • Hotelraadvoorsitter: Ina Mathebula
Dorpsraad se voorsitters vir 2024: Njabulo Zwane en Melissa Olivier.

Die dorpsraadlede is Njabulo Zwane, Melissa Olivier, Hayley van der Walt, Bea Niemand, Robin Jooste, Ina Mathebula, Mariné Jacobsz, Fezo Sibeko en Zethembe Shongwe.

Tredoux Ferreira, Niel Landman, Rinus Louw, Carel Jacobsz, Andries van Niekerk, André Arnoldi, Tyrone Berning en JF Möller is die Veltman-raad vir 2024.

Die Nelstehuis-raad vir 2024 is Helené Lotz, Jemé Potgieter, Chrizanne Joubert, Sulice Geldenhuys, Megan van Rensburg, Katelyn Potgieter, Celine Hamman en Mia Davel.

Nelstehuis se voorsitter vir 2024: Helené Lotz.
Veltman se voorsitter vir 2024: Tredoux Ferreira.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button