Local news

Leerlinge la’t wiel met kaskarre by JJ van der Merwe

Daar was om van te kies en te keur by die stalletjies.

Laerskool JJ van der Merwe het op 13 September sy kaskar- en gr. 7-entrepreneursdag by die skool aangebied.

Die opwinding was tasbaar met kinders wat aan verskeie speletjies deelgeneem.

Leerlinge laat spaander met die kaskarre. Foto | Wayne van der Walt

Boonop kon hulle heerlik aan lekkernye en ander smulhappies van die verskeie stalletjies peusel.

SIEN OOK: GALERY – JJ van der Merwe hou kaskar- en gr.7-entrepreneursdag

Batman les sy dors. Foto | Wayne van der Walt

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button