Local news

Crazy Country Village op Ermelo hou mark

Daar was stalletjies om van te kies en keur.

Inwoners het die naweek, 1 Julie, by die Crazy Country Village-wintermark saamgedrom.

Saterdagoggend het gesellig afgeskop met heerlike warm pannekoeke deur die bobaaskok, Michael Erasmus en lekker warm boeretroos.

Die mark se atmosfeer was plesierig met musiek in die agtergrond en braaivleisreuke wat in die lug gehang het.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

WW Foods het die markgangers behoorlik met heerlike peuselhappies bederf.
Hondekinders was ook welkom.
Micheal Erasmus wys sy pannekoekbakvaardigheid.
Wouter de Lange en Werner Ferreira staan trots by hulle nuwe bekendstelling.
Die plaaslike kunstenaar, Sandra Gregory, het haar kuns uitgestal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button