Local news

Ermelo-fotograwe vaar die strate in vir vasgestelde onderwerp

Elke maand kry fotograwe die kans om vier foto’s in te skryf, waarvan een van die foto’s in die vasgestelde onderwerp ingeskryf word.

ERMELO – Die Ermelo Fotoklub se lede het onlangs hul maandelikse byeenkoms gehad waartydens die wenfoto’s vir Maart aangewys is.

Die lede was baie opgewonde om weer bymekaar te kom en die beoordeling van hul foto’s te sien.

Elke maand kry hulle die geleentheid om vier foto’s in te skryf, waarvan een in die vasgestelde onderwerp ingeskryf word. Die tema vir Maart was straatfotografie.

Annise Smit is met haar foto, ‘Helping Hand’, as die juniorwenner aangewys, en Leon Drotsky met sy ‘Enjoying Gelato’ was die seniorwenner.

Enige persoon wat by die klub wil aansluit, kan ‘n e-pos aan ermelofotoklub18@gmail.com stuur.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

Leon Drotsky se ‘Enjoying Gelato’, is as die seniorwenner in die vasgestelde onderwerp aangewys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button