Pret tydens SAVF-fees op Ermelo

Ollie die Singende Nar het die kinders vermaak, terwyl die boeresport 'n hoogtepunt van die dag was.

ERMELO – Die Hoëveld Minifees wat op 1 Maart by die Ermelo SAVF-tehuis aangebied is, het die inwoners behoorlik vermaak.

Die ouetehuis se parkeerarea was propvol stalletjies met alles van tuisgemaakte seep tot pragtige juwele en selfs gemmerbier.

Jaco du Plessis, Jan Visagie, Willem Krige, Koos Geringer en Willem Venter.

Die NG Kerk het smullekker kos verkoop en gesorg dat niemand honger ly nie.

Ollie die Singende Nar het die kinders vermaak, terwyl die boeresport ‘n hoogtepunt van die dag was.

GALERY – Dis feestyd op Ermelo by SAVF

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

Exit mobile version