Community galleriesLocal news

Ermelo Fotoklub se lede oortref hulself met praginskrywings

Die vasgestelde onderwerp was “vensters”, en die fotograwe het die geleentheid aangegryp om unieke vensters prentjiemooi te laat vertoon.

ERMELO – Lede van die Ermelo Fotoklub het hulself weer gedurende die klub se maandelikse byeenkoms oortref en treffende foto’s ingeskryf.

Pierre Jordaan, ‘n professionele fotograaf, was die gasspreker vir die aand.

Leon Drotsky se “Old Window” het die seniorafdeling in die vasgestelde onderwep gewen.

Die vasgestelde onderwerp was “vensters”, en die fotograwe het die geleentheid aangegryp om unieke vensters prentjiemooi te laat vertoon.

Ben Abbott se foto, “Iewers weer”, het die juniorafdeling gewen, terwyl Leon Drotsky se “Old Window” die seniorafdeling gewen het.

Jacques Eksteen se foto, ‘Visserman’.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button