Local news

Ermelo-fotograwe vang ysige oomblikke vas

Die vasgestelde onderwerp was "ys/gevriesde water", en die fotograwe het die geleentheid aangegryp om pragtige oomblike vas te vang.

ERMELO – Die fotograwe het hulself weer gedurende die klub se maandelikse byeenkoms oortref en almal het treffende foto’s ingeskryf.

Die vasgestelde onderwerp was “ys/gevriesde water”, en die fotograwe het die geleentheid aangegryp om pragtige oomblike vas te vang.

Dirkie van Staden het die juniorafdeling vir die vasgestelde onderwerp met sy foto, “Ysstalaktiete” gewen en Mari Kruger se “Frozen Art was die seniorwenner.

GALERY – Ermelo Fotoklub kondig wenfoto’s vir Augustus aan

Saam met die vasgestelde onderwerp, skryf die fotograwe ook drie foto’s vir die ope-afdeling in, wat gedurende die byeenkoms beoordeel word.

In die 1-sterafdeling is Marushca Grobler se foto, “Padlangs”, as die wenner aangekondig.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button