Local news

Maak ’n rooikring op jou kalender – Wat gebeur in Ermelo?

Lees meer oor die opkomende geleenthede wat in Ermelo plaasvind

AUGUSTUS

27 Augustus –

•   Laerskool JJ van der Merwe Ghong Sskietdag – Registrasies begin 07:00 – 08:30 en die kompetisie skop 08:30 af. Vir meer inligting kontak Vink Venter op 083 324 9191.

•  NHK Ermelo & Ermelo Rolbalklub se Lente Rolbaldag – Die kompetisie begin 08:00 vir 08:30. Vir meer inligting kontak Gerde Swanepoel op 082 805 2255.

SEPTEMBER

• 2 September – NG Ermelo Moedergemeente se Lente-Nagmark bied iets vir die hele gesin. Die mark begin om 17:00 op die kerkgronde.

3 September – Ermelo Christian School bied ’n lentefees aan. Daar sal ook ’n bergfiets-wedren plaasvind. Vir meer inligting kontak Lawrence Scott op 082 807 5476 or stuur ’n e-pos aan gina.scott.vs@gmail.com.

• 6 September – Rolbalbesigheidsliga begin. Inskrywings sluit op 31 Augustus en kostes beloop R1000 per span.

• 10 September – Madness’ Lente Gholfdag. Vir meer inligting kontak Kameel op 071 427 3131.

 

Related Articles

Back to top button