Riool stroom by Petdam op Ermelo in

Dit nadat munisipale werkers wat aan die nuwe pyplyn in die omgewing werk, na bewering die mangat met ’n konstruksievoertuig beskadig het, en hulle die drein vir herstelwerk moes oopmaak.

ERMELO – Ontstoke inwoners het op 30 Junie Hoëvelder daarvan in kennis gestel dat daar rioolwater by die Petdam instroom.

Dit nadat munisipale werkers wat aan die nuwe pyplyn in die omgewing werk, na bewering die mangat met ’n konstruksievoertuig beskadig het, en hulle die drein vir herstelwerk moes oopmaak.

Tydens die herstelwerk is daar ’n sloot dam toe gegrawe om die water daarin te lei.

“Ons het besluit om ons kantore vroeg te sluit, omdat ons nie die stank van die riool kon hanteer nie,” het ’n werknemer van ’n onderneming daar naby gesê.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

Exit mobile version