Municipal

Ermelo-inwoner wat naby stortingsterrein woon, raadop

AfriForum doen jaarliks ’n oudit van stortingsterreine.

ERMELO – Lukas Swanepoel, die inwoner van op ‘n plot naby die plaaslike stortingsterrein, sê hy dink daaraan om die pad daarheen te versper.

Hy sê dat die terrein in ’n haglike toestand is, en dit blyk of die munisipaliteit geen benul het hoe om dit te bestuur nie.

Vuur word buite die stortingsterrein gemaak. Foto | Wayne van der Walt

Volgens hom stort die mense tans hul vullis langs die toegangspad.

AfriForum doen jaarliks ’n oudit van stortingsterreine.

Die Ermelo Lughawe grens aan die stortingsterrein. Foto | Wayne van der Walt

Sedert 2018 kon Msukaligwa nie daarin slaag om ’n sindelikheidspersentasie van 20% of hoër te bereik nie.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button