Community galleriesNews

Ermelo Fotoklub kondig September-wenners aan

In die opeafdeling is Saretha Ferns se foto, “Eenvoud”, as die wenner in die 1-sterafdeling aangewys.

ERMELO – Die Ermelo Fotoklub het op 2 September ’n klubaand geniet, waartydens die lede se foto’s beoordeel is.

Die vasgestelde onderwerp vir die maand was “babadiere”, en die lede het omtrent pret met die tema gehad.

Adele Smit se foto, “Eendjies, eendjies in ’n ry”, het die juniorafdeling gewen, terwyl Christa Strauss se “Worsie”, die seniorafdeling gewen het.

GALERY – Ermelo Fotograwe spog met hul beste foto’s

In die opeafdeling is Saretha Ferns se foto, “Eenvoud”, as die wenner in die 1-sterafdeling aangewys.

Die klub se volgende inskrywings sluit op 15 Oktober.

Die fotograwe se vasgestelde onderwerp vir Oktober is “rooi”.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button