Local newsNews

Demi-Lee Moore sing Ermelo aan die brand

Die vertoning het om 20:00 begin, en inwoners het tot laat saamgekuier.

ERMELO – Die eerste wenner van die musiek-werklikheidstelevisiereeks Die kontrak, het op 23 Julie die gehoor behoorlik by die Barnyard vermaak.

Die vertoning het om 20:00 begin, en inwoners het tot laat saamgekuier.

Volgens een van die organiseerders, Friedel van Aardt, was daar ook ’n wynproestasie en jenewerkroeg, wat die inwoners terdeë geniet het.

Kaartjies vir dié vertoning was reeds voor die vertoning al uitverkoop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button