Local newsNews

Video wys die oomblik van impak tussen twee voertuie by robot

Geen ernstige beserings is aangemeld nie.

Die afgelope week was daar ’n oor en weer beskuldiging op die Hoëvelder se Facebookblad, nadat twee voertuie by ’n verkeerslig op die hoek van Kerk- en Buhrmanstraat gebots het.

FACEBOOK LIVE: https://fb.watch/dHT4SxT1u-/

Ermeloërs het een van die motoriste daarvan beskuldig dat hy altyd jaag op die dorp.

Die man het hom daarenteen uitgelaat oor die mense se aannames oor hom: “Die kar is nie eers n maand in die dorp nie so hoe kan julle sulke k*k praat van hy jaag al vir maande? Julle wil altyd iets sê, maar ek sal die kar regmaak vir julle wat so bly is.”

Die Hoëvelder is in besit van beeldmateriaal wat die oomblik van impak aandui.

Geen ernstige beserings is aangemeld nie.

Msukaligwa-verkeersafdeling en verskeie insleepdienste was op die toneel.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button