Local newsNews

Laaste kans om een van twee R1 000 Wildman-koopbewyse te wen

Om vir die kompetisie in aanmerking te kom, sal lesers ’n kreatiewe foto saam met die herontwerpte Hoëvelder moet neem.

ERMELO – Hoëvelder bied ‘n fotokompetisie aan, ter viering van ons nuut-herontwerpte koerant.

Twee gelukkige lesers staan ‘n kans om een van twee R1 000 Wildman-koopbewyse te wen.

Om die kompetisie af te skop, het Hoëvelder ‘n R1 000 geskenkbewys by Wildman geborg.

Wildman het toe die prys met nog R1 000 koopbewys aangepas.

Om vir die kompetisie in aanmerking te kom, sal lesers ’n kreatiewe foto saam met die herontwerpte Hoëvelder moet neem.

Me Tessa Williamson wys haar nuutste uitrusting wat deur me. Marthi Fungi, me. Louise Marais en me. Isabel Rall geskep is. Haar oorbelle is van Wildman Ermelo.

Stuur die foto’s na news@highvelder.co.za en plaas die foto op Facebook, en tag Highvelder Newspaper.

Die kompetisie sluit op 29 April om 13:00.

Die name van die deelnemers sal by ‘n gelukkige wiel-gelukstrekking gevoeg word en die wenner sal lukraak gekies word.

’n Regstreekse video sal op die Highvelder Facebook-blad gedoen word waartydens die wiel gedraai sal word en die twee wenners op 3 Mei aangekondig word.

 

Sien van die inskrywings hieronder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button