MunicipalNews

AfriForum maak blou-en-groendruppeluitslae bekend – Msukaligwa voldoen aan vereistes

Alle dorpe wat onder die Msukaligwa Munisipaliteit se bestuur val, het aan die minimum vereistes van die toetse voldoen.

AfriForum het onlangs dorpe in Mpumalanga se water getoets om die gehalte van diƩ dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal.

Mnr. Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoƶrdineerder vir Mpumalanga het gesĆŖ: ā€œOns kon vasstel dat al die dorpe in die provinsie se drinkwater aan die minimum standaarde voldoen en geen skadelike bakterieĆ« bevat nie. AfriForum sal die watergehalte deurlopend toets want inwoners het ā€™n grondwetlike reg tot skoon drinkwater.ā€

Volgens AfriForum se groendruppeluitslae voldoen twaalf rioolsuiweringsaanlegte wat getoets is, nie aan die gestelde mikrobiologiese standaarde nie.

Van hierdie twaalf aanlegte is daar een aanleg wat glad nie funksioneer nie en geen rioolinvloei ontvang nie.

Alle dorpe wat onder die Msukaligwa Munisipaliteit se bestuur val, het aan die minimum vereistes van die toetse voldoen.

Carolina (Chief Albert Luthuli Munisipaliteit) het ook ā€™n stempel van goedkeuring ontvang.

Lees meer hieroor in die Hoƫvelder.

Related Articles

Back to top button