Local newsNews

RESEP: Outydse boontjiesop om die koue hok te slaan

Met die winter wat sy tentakels uitsteek, is dié Outydse Boontjiesop ideaal om die koue hok te slaan.

Met die winter wat sy tentakels uitsteek, is dié Outydse Boontjiesop ideaal om die koue hok te slaan.

Bestandele

  • 650g Suikerboontjies gweek oornag in koue water
  • 150g spek gesny in blokkies
  • 3 groot uie gekap
  • 3-liter water
  • 15ml sout en 5ml suurlemoensap
  • 200g murgbene
  • 1 lourierblaar

Metode

  • Soteer spek en uie vir ’n paar minute in ’n kastrol
  • Voeg gedreineerde boontjies by.
  • Voeg water en res van die bestandele by en verhit tot kookpunt.
  • Verlaag hitte en prut vir 2 ure tot dik en gaar.
  • Verwyder louerierblaar en bedien met tuisgemaakte brood

Bron: OAK Bak en Brou resepteboek

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button