Local newsNews

Ermelo Tuiskoop bak 27 verskillende variasies van melktert vir Nasionale Melktertdag

Ermelo Tuiskoop wat vanjaar al 50 jaar deel vorm van Ermelo, vier elke jaar Nasionale Melktertdag met oorgawe.

Melktert is een van die mees Suid-Afrikaanse disse, soveel so dat daar ’n Nasionale Melktertdag geskep is.

Ermelo Tuiskoop, wat vanjaar al 50 jaar deel vorm van Ermelo, vier jaarliks die dag met oorgawe.

Bekwane baksters het op 27 Februarie sowat 27 verskillende variasies met melktertvulsels gemaak, wat op ’n tafel in die winkel uitgestal is.

Die bekwane baksters het op 27 Februarie sowat 27 verskillende variasies met melktertvulsels gemaak.

Melktert se nostalgiese-smaak bring families al vir generasies vir gesellige saamkuiers bymekaar.

Me. Sandra Kritzinger en haar span het die gemeenskap vriendelik verwelkom en vertel van hul verskeie disse op die spyskaart.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button