Ligbron Akademie vir Tegnologie wys top 10 akademiese leerders aan

Dié leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat bepaal is ná afloop van die 2019 eindeksamen.

Die Top 10 akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is op 20 Januarie aangewys.

Dié leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat ná afloop van die 2019 eindeksamen bepaal is.

Die graad 8 (nou graad 9) se top leerders is Isabel Ferns, Jana du Plessis, Fatimah Mogalia, Asiphesona Soyeye, Lucky Ngubeni, John Lloyd, Zeara Maseko, Janneke de Villiers, Shawn Kobe en Natalie Kobe.
Atiyyah Jassat, Almaas Saley, Ané Roets, Adri van der Merwe, Danika Drotsky, Danielle Filter, Zahra Gardee, Imaan Tayob, Nomfanelo Magagula en Huzefa Patel is die top leerders vir graad 10.
Die graad 10 (nou graad 11) se top leerders is Nadine Brelage, Busisiwe Vemba, Kgomotso Maroga, Prajna Bhika, Zahra Dindar, Hubert Terblanche, Franco van Dijk, Jenna Scott, Gerhard Botma en Kundai Zimuto.
Vanjaar se graad 12 leerders wat die top 10 akademiese posisies volstaan is Cristian Izquierdo Ortega, Ammaarah Arbee, Hannah Peer, Shraddha Agre, Fatiema Dendar, Dané du Toit, Itumeleng Nkambule, Lelani Davel, Hernu le Roux en Jané Bosman.
Exit mobile version