Die Top 10 akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is op 20 Januarie aangewys. Dié leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat ná afloop van die 2019 eindeksamen bepaal is.