Local newsNews

Ermelo vir Loxton se ‘Back 2 School’ projek bring hoop

Wat eers net ’n pennesakkie met die basiese skryfbehoeftes sou wees, het vinnig in ’n reuse projek verander, waar elke kind van die babas tot studente bederf is.

Ermeloërs het onlangs hulle hande en harte oopgemaak vir die gemeenskap van Loxton en almal wat daar onder die knellende droogte gebuk gaan.

Die droogte het egter ook ’n invloed op dié boere se kinders en me. René van Rooyen van Wonderwerkies Kleuterskool het dit goed gedink om ’n “Back to School”-projek vir die kinders te loods.

LEES OOK: VIDEO: Ermelo boere vertrek na droogtegeteisterde-Loxton

Wat eers net ’n pennesakkie met die basiese skryfbehoeftes sou wees, het vinnig in ’n reuse projek verander, waar elke kind van die babas tot studente bederf is.

LEES OOK: Ermelo vir Loxton-projek is volstoom aan die gang

Die Ermelo vir Loxton-projek is ook opsoek na borge vir vier studente.

Enige iemand wat by die projek wil betrokke raak kan mnr. Lion du Plessis, voorsitter van Ermelo Oos Boerevereniging kontak by 084 811 4270.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button