CrimeNews

Vyf mans beroof onderneming op Ermelo

“Vier van die verdagtes het ski-maskers aangehad, terwyl die vyfde verdagte sy gesig met sy baadjie bedek het.”

Vyf mans het op 30 Oktober Lewis in Joubertstraat op Ermelo beroof.

Volgens kapt Carla Prinsloo, woordvoerder van die Ermelo Polisie, was twee van die verdagtes met 9mm-pistole gewapen.

“Vier van die verdagtes het ski-maskers aangehad, terwyl die vyfde verdagte sy gesig met sy baadjie bedek het.”

Sy het bygevoeg dat die verdagtes toegang tot die gebou deur ’n personeelingang aan die agterkant van die winkel gekry het.

Die verdagtes het kleefband gebruik om drie van die werksnemers se hande mee vas te bind.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Hoëvelder-koerant.

Related Articles

Back to top button