NewsSchools

Liggies skitter by Radikale Redenaars se Nasionale-eindronde

Ammarah Arbee het ’n algehele eerste plek in die graad 11 Engels Huistaal-afdeling verwerf en Lian Fourie het ’n tweede plek in die graad 12 eksperimenteel individueel redenaars verwerf.

Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op 12 Oktober aan die Radikale Redenaars se Nasionale-eindronde, wat by Laerskool Constantia Park in Pretoria plaasgevind het, deelgeneem.
Lian Fourie, Simone Stapelberg en Marezel Kriek het elk ’n algehele eerste plek in die eksperimenteel groep-afdeling vir graad 12 leerders behaal, terwyl Lohan Coetzee en Wihan Roets ’n algehele tweede plek behaal het.
Ammarah Arbee het ’n algehele eerste plek in die graad 11 Engels Huistaal-afdeling verwerf en Lian Fourie het ’n tweede plek in die graad 12 eksperimenteel individueel redenaars verwerf.
Simone Stapelberg het ’n algehele eerste plek in die eksperimenteel groep-afdeling vir graad 12 leerders behaal. (Foto: Verskaf)
Wihan Roets het ’n algehele tweede plek in die eksperimenteel groep-afdeling vir graad 12 leerders behaal. (Foto: Verskaf)
Lian Fourie het ’n algehele eerste plek in die eksperimenteel groep-afdeling vir graad 12 leerders behaal. (Foto: Verskaf)
Ammarah Arbee het ’n algehele eerste plek in die graad 11 Engels Huistaal-afdeling verwerf. (Foto: Verskaf)
Lohan Coetzee het ’n algehele tweede plek in die eksperimenteel groep-afdeling vir graad 12 leerders behaal. (Foto: Verskaf)
Marezel Kriek het ’n algehele eerste plek in die eksperimenteel groep-afdeling vir graad 12 leerders behaal. (Foto: Verskaf)

Related Articles

Back to top button