Local newsNews

Familie vind liggaam van vermiste man

Die Hoëvelder het op 9 September, berig dat hy as vermis aangemeld is.

Ermelo Polisie het ’n geregtelike nadoodse ondersoek geopen, nadat die liggaam van mnr. Theuns Jan Harm Jacobus Crafford, op 18 September deur ’n familielid gevind was.

Die Hoëvelder het op 9 September, berig dat hy as vermis aangemeld was.

Volgens kapt. Carla Prinsloo, woordvoerder vir Ermelo Polisie, was mnr. Crafford op 29 Augustus om 7vm laas gesien.

LEES OOK: Polisie versoek hulp om vermiste persoon op te spoor

 

Related Articles

Back to top button