Local newsNews

Skoonmaak van misdaadstonele is nie vir almal beskore nie

“Dit is waar ons inkom om die toneel te herstel soos wat hy voorheen was, om só ook die trauma vir die familie wat agterbly, te verminder.”

Die opruim en skoonmaak van ’n misdaadstoneel is nie iets waarvoor enige iemand sommer kans sien nie, maar me. Marelize van den Berg en haar man, Benjamin, het onlangs by die Bloedsusters se “Crime Scene Cleanup”-span aangesluit.

Sy het vertel dat mense nog glo dat die plaaslike polisie verantwoordelik is vir die skoonmaak van ’n misdaadstoneel, maar dat dit nie die geval is nie.
“Dit is waar ons inkom om die toneel te herstel soos wat hy voorheen was, om só ook die trauma vir die familie wat agterbly, te verminder.”
Me. Van den Berg was self deur die trauma om ’n misdaadstoneel van ’n familielid skoon te maak.
Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button