Local newsNews

ErrieUnie kondig wenners van Mielieman-projek tydens prag Gala-aand aan

Mnr. Johan Saaiman (junior) was as wenner met die beste opbrengs per hektaar aangekondig.

Die ErrieUnie het in Oktober laas jaar reeds die Mielieman 2019-kompetisie geloods, en die wenners is op 22 Augustus tydens ’n Gala-aand bekend gemaak.

Dié kompetisie het behels dat boere een of meer hektaar inskryf, waarna ’n opbrengsbepaling deur ‘n onafhanklike persoon gedoen is.

Die opbrengs van die ingeskrewe hektare is aan Hoërskool Ermelo geskenk.

Mnr. Johan Saaiman (junior) was as wenner met die beste opbrengs per hektaar aangekondig.

Hy het ’n John Deere grassnyer, vir sy hektaar wat 14.89ton opgelewer het, gewen.

In die tweede plek was mnr. Leon van Tonder, met die tweede meeste tonne per hektaar en het ’n drone gewen.

Sy hektaar het 14.5ton opgelewer.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button