Local newsNews

Oubaas de Jager bekend in Ermelo vir sy liefde vir perde

Hy is by die Hoëveld Landboufees gewaar, waar hy vreesloos op die rug van drie perde gebalanseer het.

Mnr. Oubaas de Jager word deur elke inwoner van Ermelo geken as iemand wat nie ’n bang haar op sy kop het as hy op die rug van sy geliefde perde is nie.

Hy is al by die Hoëveld Landboufees gewaar waar hy vreesloos op die rug van drie perde gebalanseer het en ook waaghalsig tydens die Western Mounted Games die tyd nagejaag het.

LEES OOK: Franco van Dijk stap 8km Sani-uithoustaproete

Hy het reeds op die ouderdom van vier jaar begin perd ry en het in die vier perdesportsoorte, Gimkana, Spring, Western Games en Polocrosse, sy Suid-Afrikaanse kleure verwerf.

Mnr. De Jager het vroeër vanjaar die Suid-Afrikaanse Rodeo “Barrelrace”-rekord tydens die “Rough Cut Cowboy Series Show” in Clarens verbeter.

Lees die volledige berig oor dié perdeliefhebber in die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button