Liggies in onderskeie Puma rugbyspanne

Xavier Fourie, Alex Fraizer en Rynhard Horn is vir die S0/18-Akademiespan gekies.

Rugbyspelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie is onlangs in verskeie Puma-rugbyspanne opgeneem.

Siyabonga Mnguni, Ntokozo Kunene en Ruan Matthee is in die S0/15B-Pumaspan opgeneem, terwyl Martin Meyer, Monteo Meyer en Kwanele Nkambule in die S0/16A-Grand Khomospan opgeneem is.

Buhle Mangane en Njabulo Maseko is albei in die S0/16-Akademiespan opgeneem.

Xavier Fourie, Alex Fraizer en Rynhard Horn is vir die S0/18-Akademiespan gekies.

Xavier Fourie is vir die S0/18-Akademiespan gekies. (Foto: Verskaf)
Rynhard Horn is vir die S0/18-Akademiespan gekies. (Foto: Verkies)
Ruan Matthee is in die S0/15B Puma-span opgeneem. (Foto: Verskaf)
Monteo Meyer is in die S0/16A-Grand Khomospan opgeneem. (Foto: Verskaf)
Alex Fraizer is vir die S0/18-Akademiespan gekies. (Foto: Verskaf)
Ntokozo Kunene is in die S0/15B Puma-span opgeneem. (Foto: Verskaf)
Njabulo Maseko is in die S0/16-Akademiespan opgeneem. (Foto: Verskaf)
Buhle Mangane is in die S0/16-Akademiespan opgeneem. (Foto: Verskaf)
Kwanele Nkambule is in die S0/16A-Grand Khomospan opgeneem. (Foto: Verskaf)
Martin Meyer is in die S0/16A-Grand Khomospan opgeneem. (Foto: Verskaf)

 

Exit mobile version