MunicipalNewsUpdate

Wesselstraat-kwessie op Ermelo draai in die hof

Burlec het in September 2018, hofverrigtinge teen Msukaligwa Munisipaliteit geïnisieer deur middel van ’n aansoek vir ’n strukturele interdik.

Na die onlangse vragmotors wat in Wesselstraat vasgeval het, het die Hoëvelder verdere ondersoek oor die planne van die Msukaligwa Munsipaliteit om die pad te herstel, ingestel.

Dié pad is sedert die afgelope vyf jaar vir vragmotorbestuurders en sakelui ’n teerpunt.

Die toestand van die pad dwing bestuurders om deur die dorp- en woongebiede te ry óf om die ompad, wat deur die veld langs Wesselstraat geleë is, te gebruik.

Dié het egter al so versleg dat die vragmotorbestuurders eerder ’n kans waag om deur die dorp te ry.

Burlec het in September 2018, hofverrigtinge teen Msukaligwa Munisipaliteit geïnisieer deur middel van ’n aansoek vir ’n strukturele interdik.

Lees wat dié interdik behels in vandeesweek se Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button