NewsSchools

Ligbron Akademie vir Tegnologie as Superreeks-kampioene gekroon

Ligbron het aan die einde van die dag met ’n totaal van 9 trofeë wat tydens die dag oorhandig is, huiswaarts gekeer.

Ligbron Akademie vir Tegnologie het tydens vanjaar se Superreeks uitstekende welslae behaal en die reeks oorheers.

Die eindstryd het Saterdag 27 April, by Hoërskool Wilgers plaasgevind en Ligbron  het seker gemaak dat hul slaggereed was.

Ligbron het aan die einde van die dag met ’n totaal van 9 trofeës wat tydens die dag oorhandig is, huiswaarts gekeer.

Die rugbyspanne het hulle onderskeie teenstanders met krag en deernis gewys wat in hul steek.

Ligbron se hokkiespanne het verseker dat hulle vanjaar hul merk met vier spanne uit die ses spanne wat hul wedstryde op die dag gewen het, gemaak het.

Met Ligbron se netbalspanne het dit ook goed gegaan.

Drie van die spanne het onder die top 5 plekke geëindig en Liggies is ook algeheel 4de in die reeks.

Lees die volledige berig met Ligbron se uitslae in die Hoëvelder.

 

Related Articles

Back to top button