NewsSchools

Ligbron Akademie vir Tegnologie se martikulante geniet sprokies matriekafskeid

Leerders het deur ‘n bos-tonnel gestap op hulle reis oppad na die Neverland tema wat in die saal uitgebeeld was.

Vanjaar se tema was die reis na Neverland en die skoolsaal was volgens die tema versier.

              

Related Articles

Back to top button