Ans Barnard leer die vroue van VLU-Millenium van decoupage werk

Me. Ans Barnard die voorsitter van die VLU Talento Mulher het die dag saam met die Millenium-tak spandeer en aan die ywerige vroue gedemonstreer hoe om decoupage werk te doen.

Die VLU se Millennium-tak het Woensdag, 12 September hul maandelikse vergadering by Ermelo Hoërskool se Landbou Akademie-saal geniet.

Lede het die lente gevier deur blomme in hul hare te dra.

Me. Ans Barnard, voorsitter van die VLU Talento Mulher, het die dag saam met die bestee en aan die ywerige vroue gewys hoe om decoupage te doen.

Die tak se volgende vergadering vind op 10 Oktober plaas.

Vroue wat by die groep wil aansluit, kan me. Hannie Smith skakel by 082 345 8180.

Me. Hannie Smith (voorsitter van die VLU Millennium-tak) saam met me. Ans Barnard wat vroue gewys het hoe om te decoupage. (Foto Verskaf)
Exit mobile version