NewsSchools

Ermelo Hoërskool se Top 10 vir tweede kwartaal is aangekondig

Die top leerders in elke graad is Danel Olivier (Gr.8), Anke de Kock (Gr.9), Charis Brundyn (Gr.10), Leané von Wielligh (Gr.11) en Lydia Landman (Gr.12).

Hoërskool Ermelo het onlangs hulle Top 10 leerders in die afgelope kwartaal aangekondig.

In gr. 8 is Danel Olivier die top leerder met 92%, gevolg deur Dirk Maritz (92%), Jenna Oosthuizen (88%), Tobie Leibbrandt (88%), Lood Geldenhuys (88%), Elandri Swart (87%), Dewald Olivier (87%), Carla Ferreira (86%), Billy van der Walt (85%) en Sphesihle Bandile Maseko (84%).

In gr. 9 is Anke de Kock die top leerder met 94%, gevolg deur Lana Herholdt (93%), Michaela van Rensburg (92%), Margha Greyling (91%), Chané Bester (84%), Lorelei Güse (83%), Timon Brundyn (83%), Jolindi Annandale (83%), GJ Swanepoel (82%) en Israel Haines (80%).

Hoërskool Ermelo se Top 10 leerders in gr. 9 is (voor) Anke de Kock, Lana Herholdt, Michaela van Rensburg en Chané Bester. Agter is Lorelei Güse, Timon Brundyn, Jolindi Annandale, GJ Swanepoel en Israel Haines. Margha Greyling was afwesig met die neem van die foto. (Foto: Verskaf)

Gr. 10 se Charis Brundyn is die top leerder met 92%, gevolg deur Zara Büchling (87%), Precious Matshaya (85%), Jana Nel (84%), Alana Leibbrandt (80%), Simoné Beyer (79%), André Strauss (77%), Mandisa Dube (74%), Amy Greyling (74%) en Charles Randell (73%).

Hoërskool Ermelo se Top 10 leerders in gr. 10 is (voor) Charis Brundyn, Zara Büchling, Precious Matshaya, Jana Nel en Alana Leibbrandt. Agter is Simoné Beyer, André Strauss, Mandisa Dube, Amy Greyling en Charles Randell. (Foto: Verskaf)

In gr. 11 is Leané von Wielligh die top leerder met 92%, gevolg deur Nicole Venter (92%), Daniel van der Merwe (90%), Clariz Olivier (88%), Yonette Fourie (88%), Hanné Swart (88%), Jané Willemse (88%), Klarissa Joubert (85%), Marla Oosthuizen (84%) en Walter Visser (84%).

Hoërskool Ermelo se Top 10 leerders in gr. 11 is (voor) Leané von Wielligh, Nicole Venter, Daniel van der Merwe, Clariz Olivier en Yonette Fourie. Agter is Hanné Swart, Jané Willemse, Klarissa Joubert en Marla Oosthuizen. Walter Visser was afwesig met die neem van die foto. (Foto: Verskaf)

Lydia Landman is die top leerder in gr. 12 met 86%, gevolg deur Jenna Lewis (84%), Lusanti Brundyn (84%), Berné de Kock (83%), Charl Rautenbach (82%), Elbeth Badenhorst (81%), Eloïse Delport (81%), Sorita Holtzhauzen (80%), Vandré Swart (80%), Franchoné Mulder (79%) en Sharné du Plessis (78%).

Hoërskool Ermelo se Top 10 leerders in gr.12 is (voor0 Lydia Landman, Jenna Lewis, Lusanti Brundyn, Berné de Kock en Charl Rautenbach. Agter is Elbeth Badenhorst, Eloïse Delport, Sorita Holtzhauzen, Franchoné Mulder en Sharné du Plessis. Vandré Swart was afwesig met die neem van die foto. (Foto: Verskaf)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button